MOSSELBAAI NUUS – Die Mosselbaai-munisipaliteit se besluit om groter tariefverhogings op eiendomsbelasting te hef, teenoor die aansienlike laer tariefverhogings op dienstetariewe, bring mee dat meer van die inkomste vir die dorp behoue bly.