Welkom

Midbrak Belastingbetalersvereniging

Die is ons interaktiewe webtuiste waarin ons fokus op die belange van alle eiendom eienaars van Fraai-Uitsig, Klein-Brakrivier, Reebok, Reebokhoogte, Reebokrif, Riverside, Tergniet en Tergniethoogte.

Welkom

Lees die onderstaande in Afrikaans

Die is ons interaktiewe webtuiste waarin ons fokus op die belange van alle eiendom eienaars van Fraai-Uitsig, Klein-Brakrivier, Reebok, Reebokhoogte, Reebokrif, Riverside, Tergniet en Tergniethoogte.

Die Vereniging:

  • Is geregistreer 8 Januarie 1924 en was bekend as “Die Erfhouersvereniging”
  • Is ‘n nie-politieke, geloofwaardige en gesaghebbende instansie wat poog om die gemeenskap se probleme en omgewing tydig met die betrokke owerhede op te neem.
  • Wil graag waarde tot die omgewing en groter Mosselbaai toevoeg.
  • Poog om ‘n pro-aktiewe belangstelling by inwoners aan te wakker wat die instandhouding en beskerming van die gebied, veiligheid en rustigheid daarvan aan moedig, asook om die vakansie-kultuur behoue te laat bly.

Omdat die Vereniging goed gestruktureerd funksioneer en deur die regte en formele kanale by die Munisipaliteit werk, is dit onnodig dat u, u persoonlike tyd bestee om probleme te probeer oplos.

Bestuurslede en area verteenwoordigers van die Vereniging is almal vrywilligers uit die gebied en is passievol om die pragtige omgewing waarin ons bly te beskerm en om na die belange van eienaars en inwoners om te sien.

U is baie welkom om ons te kontak en van enige kommentaar op ons webtuiste te voorsien!

Onthou ons Vereniging se doelwit is om van nut te wees.

Read the Above in English

Welcome

Welcome to our interactive Website where we focus on the interest of all rate payers of Fraai-Uitsig, Little Brak River, Reebok, Reebok Heights, Reebok Ridge, Riverside, Tergniet and Tergniet Heights.

The Association:

  • Was registered 8 January 1924 and was known as “The Heirs Association”
  • Is a non-political, credible and authoritive association which endeavours to channel problems in the community to the respective authorities.
  • Would like to be of value to the environment and greater Mossel Bay
  • Try to stimulate a pro-active interest by residents regarding the maintenance and protection of the area, as well as safety and to maintain the peaceful holiday culture.

Since the Association is well structured and functions through the formal channels to the Municipality, it is therefore  unnecessary for residents to waste their time to try and solve problems that may occur, by themselves,. The Association will address it on their behalf.

The Committee and area representatives are all volunteers who live in the area and have a passion to see that our beautiful surrounds is protected and the interest of the residents are addressed as and when required.

You are welcome to contact us and we will value any comments that you place on our website.

Remember our Association’s objectives is to be of benefit to the residents.

IMPORTANT NOTICE

The Midbrak Ratepayers Association will be holding their Annual General Meeting on Monday the 18thth of December 2023 at 18h00, at the Reebok Community Hall.

All interested ratepayers and residents of MIDBRAK are cordially invited to attend.

Enquiries to George Nezar 083 419 4332 or

Facebook: Midbrak Belastingbetalersvereniging

************

Die Midbrak Belastingbetalersvereniging se Algemene Jaarvergardering word gehou op Maandag 18 Desember 2023 om 18h00, in die Reebok Gemeenskapsaal.

Alle balastingbetalers en inwoners van MIDBRAK word vriendlik uitgenooi om die geleentheid by te woon.

Navrae na George Nezar – 083 419 4332 of

Facebook: Midbrak Belastingbetalersvereniging

Geen Vuurwerke Sal In Ons Area Toegelaat Word Nie

Ontmoet Die Span

2021 Span

BESTUURSLEDE VIR 2021: Agter Sollie Grobler; Gregory Mitchell; Cecil Barry; Johan Spies; Lood De Klerk; Eric Marais; Francois Malan; Frikkie Rheeder; middel: Ann Pretorius; Voor: George Nezar; Buks Pieterse; Willie Botha en Rdl Annie Janse Van Rensburg.

Lidmaatskap en

Bank Besonderhede

Alle inligting wat hieronder verstrek word sal streng vertroulik hanteer word en is slegs vir gebruik deur die Vereniging.

Lidmaatskap

Alle eienaars wat eiendom in die MIDBRAKGEBIED besit en eiendoms-belasting betaal aan die Mosselbaai Munisipaliteit is outomaties ‘n lid van die Vereniging.

Enige sodanige persoon het egter die reg om skriftelik te bedank as lid.

Donasies kan elektronies oorbetaal word.

Bankbesonderhede is soos volg:

Begunstigde: Midbrak Belastingbetalersvereniging
Bank: Nedbank Beperk
Tipe rekening: Spaar
Rekeningnommer: 2506020276
Takkode: 198765
Verwysing: Van+Voorletters+Selnommer