Aflaaipunte vir huishoudelike afval Mar 15, 2013 | Nuusbriewe Dakke van strukture moet nog aangebring word. Kennisgewings word verander en sal eersdaags aangebring word. Aflaaipunte word gereeld deur die Brandweer skoongespuit. Dromme word ook deurlopend met “dip” deur skoonmaakspanne skoongemaak.